Blokkiesraaisels - Çapraz Bulmaca
*Vir die woorde in die taal van Afrika
Vind Turkse woorde
*Afrika dilindeki sözcükler için
Türkçe kelimeler bulunuz**mustafa baydemir
11 | |||||||||
8 | 1 | 12 | |||||||
9 | |||||||||
2 | |||||||||
3 | |||||||||
4 | |||||||||
10-5 | |||||||||
6 | |||||||||
7 | |||||||||
VRAE /SORULAR
Dwars/ Soldan sağa
1- Vers (volgens die heilige Qur'an)
2- Pelgrimstog na Mekka: Die vyfde pilaar van Islam is die
pelgrimstog na Mekka.
3- Bydrae tot liefdadigheid: In Mohammed se tyd is belasting
deur die regering van die rykes gevorder om armes daarmee te help. Hoewel
hierdie gebruik intussen selfs in die meeste Moslem-lande verval het, word daar
steeds van Moslems verwag om 'n deel van hul inkomste of besittings aan
liefdadigheid te skenk.
4- Die tweede heiligste stad van die Islam en lê in
Saoedi-Arabië
5- Vas tydens Ramadan: Die vierde pilaar van Islam is om gedurende
die maand van Ramadan van sonop tot sonsondergang te vas
6- Hoofstukke van die Koran
7- İs 'n vierkantige geboutjie op die binneplein van die
Groot Moskee in Mekka (Saoedi-Arabië) wat deur Moslems beskou word as die
heiligste plek op aarde
AF/ YUKARIDAN AŞAĞIYA
8- Gereelde gebede: Die tweede pilaar van Islam is gebed,
wat gesien word as direkte kommunikasie tussen die Moslem-gelowige en Allah
9- Die heiligste stad van die Islam en lê in Saoedi-Arabië. Die
Kaäba in (......) is die sentrum van die Qibla, die daaglikse islamitiese
gebed.
10- Die Heilige Skrifte van die Islam, wat die openbaring
bevat wat Mohammed klaarblyklik van die engel Gabriël ontvang het
11- Die eerste en belangrikste pilaar van Islam is die
belydenis van geloof: "La ilaha illa Allah, Muhammadun rasoola Allah"
(twee woorde)
12- maand van vas