29 Temmuz 2012 Pazar

JAPONCA - TÜRKÇE BULMACA

トルコ語 - 日本語 クロスワードパズル
 Japonca – Türkçe Çapraz Bulmaca

作成者:ムスタファBaydemir
Hazırlayan:Mustafa Baydemir

* 日本語の単語のために
トルコ語の単語を見つける
* Japonca kelimelere Türkçe karşılıklar bulunuz
12 14
10
1  
13
2   3
4  
5      
11 15
6    
7 8  
9

ヨコのカギ :Yatay (Soldan Sağa)
1-  (Hana) 2- 染み (Shimi)  3 - 家族 (Kazoku)
4 -  (Toge)  5 - モスク (Mosuku) 6 - 祈る (Inoru)
7 -  (Sora)  8 - ルート (Ru^to) 9 - 綺麗 (Kirei)
タテのカギ Dikey (Yukarıdan Aşağıya)
10 - 兄弟 (Kyoudai) 11 - 休日 (Kyuujitsu) 12 -  (Chichi)
13 - 皇帝 (Koutei) 14 -  (Haha) 15 - 親類 (Shinrui)

28 Temmuz 2012 Cumartesi

AFRİKA DİLİ - TÜRKÇE BULMACA

Blokkiesraaisels - Çapraz Bulmaca

*Vir die woorde in die taal van Afrika
Vind Turkse woorde
*Afrika dilindeki  sözcükler için
Türkçe kelimeler bulunuz**mustafa baydemir

11
 
8 1 12
  9
   
 
  2    
3        
 
4        
 
 
10-5    
 
6    
7  


VRAE /SORULAR
Dwars/ Soldan sağa
1- Vers (volgens die heilige Qur'an)
2- Pelgrimstog na Mekka: Die vyfde pilaar van Islam is die pelgrimstog na Mekka.
3- Bydrae tot liefdadigheid: In Mohammed se tyd is belasting deur die regering van die rykes gevorder om armes daarmee te help. Hoewel hierdie gebruik intussen selfs in die meeste Moslem-lande verval het, word daar steeds van Moslems verwag om 'n deel van hul inkomste of besittings aan liefdadigheid te skenk.
4- Die tweede heiligste stad van die Islam en lê in Saoedi-Arabië
5- Vas tydens Ramadan: Die vierde pilaar van Islam is om gedurende die maand van Ramadan van sonop tot sonsondergang te vas
6- Hoofstukke van die Koran
7- İs 'n vierkantige geboutjie op die binneplein van die Groot Moskee in Mekka (Saoedi-Arabië) wat deur Moslems beskou word as die heiligste plek op aarde
 AF/ YUKARIDAN AŞAĞIYA
8- Gereelde gebede: Die tweede pilaar van Islam is gebed, wat gesien word as direkte kommunikasie tussen die Moslem-gelowige en Allah
9- Die heiligste stad van die Islam en lê in Saoedi-Arabië. Die Kaäba in (......) is die sentrum van die Qibla, die daaglikse islamitiese gebed.
10- Die Heilige Skrifte van die Islam, wat die openbaring bevat wat Mohammed klaarblyklik van die engel Gabriël ontvang het
11- Die eerste en belangrikste pilaar van Islam is die belydenis van geloof: "La ilaha illa Allah, Muhammadun rasoola Allah" (twee woorde)
12- maand van vas